VIe Paralimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Paralimpiese Winterspele 1994 (Noors: Paralympiske vinterleker 1994) is tussen 10 en 19 Maart 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied. Tydens die geleentheid het 469 atlete uit 31 nasies aan 133 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die sesde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste, wat nie in dieselfde jaar van die Paralimpiese Somerspele gehou is nie.
Die Olimpiese Winterspele 1994 is tussen 12 en 27 Februarie in Lillehammer gehou.
5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Noorweë (NOR) | 43 | 29 | 22 | 13 | 64 |
2 | Duitsland (GER) | 43 | 25 | 21 | 18 | 64 |
3 | Verenigde State (USA) | 30 | 24 | 12 | 7 | 43 |
4 | Frankryk (FRA) | 26 | 14 | 6 | 11 | 31 |
5 | Rusland (RUS) | 27 | 10 | 12 | 8 | 30 |
6 | Oostenryk (AUT) | 38 | 7 | 16 | 12 | 35 |
7 | Finland (FIN) | 18 | 7 | 6 | 11 | 24 |
8 | Swede (SWE) | 27 | 3 | 3 | 2 | 8 |
9 | Australië (AUS) | 6 | 3 | 2 | 4 | 9 |
10 | Nieu-Seeland (NZL) | – | 3 | 0 | 3 | 6 |
11 | Switserland (SUI) | 19 | 2 | 9 | 5 | 16 |
12 | Pole (POL) | 15 | 2 | 3 | 5 | 10 |
13 | Spanje (ESP) | – | 1 | 6 | 3 | 10 |
14 | Kanada (CAN) | 34 | 1 | 2 | 5 | 8 |
15 | Nederland (NED) | 6 | 1 | 0 | 3 | 4 |
16 | Denemarke (DEN) | 3 | 1 | 0 | 2 | 3 |
17 | Italië (ITA) | 24 | 0 | 7 | 6 | 13 |
18 | Japan (JPN) | 26 | 0 | 3 | 3 | 6 |
19 | Slowakye (SVK) | 11 | 0 | 3 | 2 | 5 |
20 | Kasakstan (KAZ) | 2 | 0 | 1 | 0 | 1 |
21 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 23 | 0 | 0 | 5 | 5 |
22 | België (BEL) | 2 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Tsjeggië (CZE) | 6 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Estland (EST) | 13 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Liechtenstein (LIE) | 1 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Totaal (31 NPKs) | 469 | 133 | 134 | 132 | 399 |