Parascorpididae | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Parascorpididae
|
Genera | |
Sien teks vir spesies. |
Die Kinnebakke (Parascorpididae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes.[1] Daar is slegs een genus met een spesie wat hoort tot dié familie en die spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie se lywe is reghoekig, bedek met klein skubbe en die stertvin is gevurk. Die bek is groot. Die familie word tot 60 cm groot.
Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: