Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Paromomisien | |
---|---|
Chemie | |
IUPAC sistematiese naam | (2R,3S,4R,5R,6S)-5-amino-6- [(1R,2S,3S,4R,6S)- 4,6-diamino-2-[(2S,3R,4R,5R)- 4-[(2R,3R,4R,5R,6S)- 3-amino-6-(aminometiel)- 4,5-dihidroksi-oksaan-2-iel] oksi-3-hidroksi-5- (hidroksimetiel)oksolaan-2-iel]oksi- 3-hidroksi-sikloheksiel]oksi- 2-(hidroksimetiel)oksaan-3,4-diol |
Chemiese formule | C23H47N5O18S |
Molêre massa | 615.629 g/mol |
CAS registernommer | 1263-89-4 |
Farmakokinetika | |
Roete van toediening | Mondelings, intramuskulêr |
Biobeskikbaarheid | Swak geabsorbeer in die spysverteringskanaal |
Metabolisme | lewer |
Eliminasie-halfleeftyd | ? |
Uitskeidingsroete | fekaal |
Paromomisien is 'n aminoglikosied antibiotikum, aanvanklik uit Streptomyces krestomuceticus geïsoleer in die 1950s.[1] Dit is ontdek deur Parke Davis (nou Pfizer) en bemark as "Humatin" sedert 1960.[2] Dit word ook monomisien of aminosidien genoem.[3]
Paromomisien is op die Wêreldgesondheidsorganisasie se lys van noodsaaklike medisyne wat nodig geag word om die minimum mediese behoeftes van 'n basiese gesondheidsorgstelsel te ondersteun.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |