Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pat Hogan | |
Geboortenaam | Thurman Lee Haas |
---|---|
Geboorte | 3 Februarie 1920 |
Sterfte | 21 November 1966 (op 46) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pat Hogan (3 Februarie 1920 – 21 November 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Nebraskan (1953) en in die televisiereekse Walt Disney's Wonderful World of Color (1954), Brave Eagle (1955), en The Rifleman (1958).