Patna

Patna
पटना

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Bihar
 Koördinate 25°37′N 85°00′O / 25.617°N 85.000°O / 25.617; 85.000
 Stigting 6de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 202 vk km
 Hoogte bo seevlak 53 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 1 697 976
 - Bevolkingsdigtheid 1 405/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester Afzal Imam

Patna (Hindi: पटना) is die hoofstad van die Indiese deelstaat van Bihar. Die stad lê aan die suide oewer van die Gangesrivier en met 1 697 976 inwoners is Patna die 14de grootste stad in die land. Patna is ook een van die oudste nedersettings ter wêreld en is omtrent 2500 jaar oud.

Patna in 1814

Patna was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1996.