Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patricia Patts | |
![]() | |
Geboortenaam | Patricia Ann Patts |
---|---|
Geboorte | 31 Julie 1967 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patricia Patts (gebore 31 Julie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bon Voyage, Charlie Brown (and Don't Come Back!!) (1980) en Party Line (1988).