Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patrick McVey | |
![]() | |
Geboorte | 17 Maart 1910 |
---|---|
Sterfte | 6 Julie 1973 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patrick McVey (17 Maart 1910 – 6 Julie 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Party Girl (1958), North by Northwest (1959), en Bang the Drum Slowly (1973), en in die televisiereeks Manhunt (1959).