Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Hartmann | |
![]() | |
Geboortenaam | Paul Wilhelm Constantin Hartmann |
---|---|
Geboorte | 8 Januarie 1889 |
Sterfte | 30 Junie 1977 (op 88) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1915–1969 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul Hartmann (8 Januarie 1889 – 30 Junie 1977) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente F.P.1 Doesn't Answer (1932), The Tunnel (1933), Bismarck (1940), en The Longest Day (1962).