Paul Wesley is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Amira & Sam (2014) en Before I Disappear (2014), en in die televisiereeks The Vampire Diaries (2009).
- 2006: Cloud 9
- 2006: Lenexa, 1 Mile
- 2008: Killer Movie
- 2009: Elsewhere
- 2010: Beneath the Blue
- 2014: Amira & Sam
- 2014: Before I Disappear
- Convergence
- 2001: Wolf Lake
- 2009: The Vampire Diaries
- 2018: Fabled
- 2002: Young Arthur
- 2003: The Edge
- 2006: Fallen
- 2008: The Russell Girl
- 2010: When Vampires Don't Suck
- 2012: Wolf Lake: The Original Werewolf Saga