Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Penistone | |
---|---|
Marketstraat, Penistone | |
Koördinate: 53°32′N 1°38′W / 53.533°N 1.633°W | |
Staat | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Suid-Yorkshire |
Bevolking | |
• Totaal | 10 101 |
Penistone (uitgespreek /ˈpɛnɨstən/; PEN-is-ten) is 'n dorp met 10 101 inwoners[1] (2001) in die Engelse graafskap Suid-Yorkshire. Gevind op die suidelike oewer van die Don-rivier, die dorp is 13 km (8 myl) wes van Barnsley en 27 km (17 myl) noord-oos van Glossop geleë. Die omliggende gebied is meestal landelik met waterryk grond vir boerdery.