Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Florida |
County | Escambia |
Koördinate | 30°26′N 87°12′W / 30.433°N 87.200°W |
Gestig op | 1698 |
Geïnkorporeer op | 1667 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 102,7 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (Stad en county 2010) | 51 923 |
- Bevolkingsdigtheid | 956,8/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 437 125 |
Tydsone | CST (UTC -6) Somertyd: CDT (UTC -5) |
Klimaat | |
- Tipe | Subtropiese klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 19 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 11,1 / 27,5 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1632,7 mm |
Burgemeester | Ashton Hayward |
Amptelike Webwerf | pensacolacitygov.com |
Pensacola is 'n stad in die noord-weste van Florida, Verenigde State, aan die noordoewer van die Pensacolabaai, met sowat 52 713 inwoners (2019).[1]
Die stad word as 'n Spaanse nedersetting gestig en bewaar sy oorspronklike karakter met talle pleine, geboue en straatname uit die koloniale tydperk. Pensacola beskik oor 'n universiteit en 'n opleidingsentrum van die Amerikaanse Vloot. Vissery en voedselverwerking is die belangrikste bronne van inkomste.
Santa Rosa-eiland is net suid van die stad.
Pensacola is verenig met: