Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Barton | |
Geboortenaam | Peter Thomas Barton |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1956 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Barton (gebore 19 Julie 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hell Night (1981) en Friday the 13th: The Final Chapter (1984), en in die televisiereekse Shirley (1979) en Pacific Blue (1996).