Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Helm | |
![]() | |
Geboorte | 22 Desember 1941 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Tiffany Helm |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Helm (gebore 22 Desember 1941) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Longest Day (1962) en The Andromeda Strain (1971), en in die televisiereekse Wagon Train (1957) en The Fugitive (1963).