Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Ivers | |
Geboortenaam | Peter Scott Ivers |
---|---|
Geboorte | 20 September 1946 |
Sterfte | 3 Maart 1983 (op 36) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Komponis en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Ivers (20 September 1946 – 3 Maart 1983) was 'n Amerikaanse komponis en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Grand Theft Auto (1977), Jekyll and Hyde... Together Again (1982), National Lampoon's Vacation (1983), en Seven Minutes in Heaven (1985).