Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Peugeot |
Produksie | 1960–1975 |
Montering | Sochaux, Frankryk El Palomar, Buenos Aires, Argentinië Australië [1] Los Andes, Chili |
Ontwerper | Pininfarina |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Groot gesinsmotor |
Bakstyl | 4-deursedan 5-deur stasiewa 2-deurkoepee 2-deur afslaankap 2-deur bakkie |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.5 L I4 1.6 L I4 1.9 L diesel I4 |
Ratkas | 4-gang handrat 3-gang ZF outomaties |
Lengte | 4442 mm (sedan) 4580 mm (stasiewa) 4492 mm (koepee & kabrio) |
Breedte | 1612 mm 1680 mm (koepee & kabrio) |
Hoogte | 1450 mm (sedan) 1490 mm (stasiewa) 1300 mm (koepee & kabrio) |
Massa | 1060–1250 kg |
Asafstand | 2650 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Peugeot 403 |
Opvolger | Peugeot 504 |
Die Peugeot 404 is 'n groot gesinsmotor wat deur die Franse motorvervaardiger Peugeot vervaardig is van 1960 tot 1975.
Peugeot-modelle | ||
---|---|---|
Huidige modelle:
108 ·
207 ·
208 ·
301 ·
308 ·
408 ·
508 ·
2008 ·
3008 ·
4008 ·
5008 ·
RCZ ·
| ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |