Philenoptera | |
---|---|
'n Appelblaar in die Krugerwildtuin. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Tribus: | Millettieae |
Genus: | Philenoptera Hochst. ex A. Rich., (1848) |
Spesies | |
Philenoptera is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Papilionoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Bome in die genus is middelgroot tot groot en kom algemeen in die bosveldhabitat voor. Die genus is inheems aan Afrika.
Daar is elf spesies wat tot die genus hoort: