Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Philip L. Clarke | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Philip L. Clarke (8 September 1938 – 23 April 2013) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Mermaid (1989) en Aladdin (1992).