Phoenix is die vyfde grootste stad in die Verenigde State van Amerika en die grootste stad in die deelstaat Arizona. Die stad se bevolking het 1 680 992 in 2019 getel, en is die enigste hoofstad van 'n deelstaat met 'n bevolking van meer as een miljoen inwoners.[1][2]
65 Jacaranda Avenue - Altesaam sewe myl se skaduryke voetgangerlane met elemente van woestynlandskappe is in die middestad as garden boulevards aangelê[3][4] Blank Studio Design + Architecture Winner of the 2016 AIA Phoenix Metro Design CompetitionPhoenix Convention CenterCamelback House, ook bekend as L. Ron Hubbard House, met Buick-motor National Register of Historic Places