Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Phyllis Davis | |
Davis (middel) met rolverdeling van die televisiereeks Love, American Style in 1973
| |
Geboortenaam | Phyllis Ann Davis |
---|---|
Alias | Phyllis Elizabeth Davis |
Geboorte | Nederland, Texas, VSA | 17 Julie 1940
Sterfte | 27 September 2013 (op 73) Henderson, Nevada, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Alma mater | Lamar Universiteit |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1966–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Phyllis Davis (17 Julie 1940 – 27 September 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Beyond the Valley of the Dolls (1970), Terminal Island (1973), Guns (1990), en Under Siege 2: Dark Territory (1995).