Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Phyllis Smith | |
Geboorte | 10 Julie 1951 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Phyllis Smith (gebore 10 Julie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Teacher (2011), Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked (2011), en Inside Out (2015), en in die televisiereeks The Office (2005).