| |||||
Volle naam | Pieter Hermias Cornelius Labuschagne | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Lappies | ||||
Geboortedatum | 11 Januarie 1989 | ||||
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,89 m | ||||
Massa | 105 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009-2012 | Shimlas | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011-2014 2015-2016 |
Vrystaat Cheetahs Blou Bulle |
47 0 |
(55) (0) | ||
korrek soos op 22 Mei 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012-2014 2015-2016 2018–tans |
Cheetahs Bulls Sunwolves |
27 9 |
(10) (5) | ||
korrek soos op 22 Mei 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013- | Suid-Afrika | 0 | (0) | ||
korrek soos op 22 Mei 2015. |
Pieter Labuschagne (* 11 Januarie 1989 in Pretoria) is ’n rugbyspeler wat tans flank speel vir die Sunwolves in die Superrugbyreeks. Hy het tot in 2014 vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks gespeel.
Gedurende 2013 word hy deel van die Springbokgroep, maar het nog nie in 'n toets gespeel nie.[1]
By die Rugbywêreldbeker in 2019, het hy sy internasionale toets-debuut vir Japan gespeel.