Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pik-Sen Lim | |
Geboortenaam | Lim Phaik-Seng |
---|---|
Geboorte | 15 September 1944 Penang,(Maleisië) |
Lewensmaat | Don Houghton |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pik-Sen Lim (15 September 1944) is 'n Engelse aktrise wat sedert die 1960's op Britse TV verskyn. Sy is veral bekend vir die rolle van Su-Lee (die Sjinese kommunis en student) in die sitkom Mind Your Language (1977–79) en die dodelike skoonmaker is Johnny English Reborn.