Land | Kuba
|
Oppervlakte | 8 884,51 vk km
|
Bevolking (2011)[1] | 592 851
|
Bevolkingsdigtheid | 67 / vk km
|
Hoofstad | Pinar del Río |
Pinar del Río is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 592 000 inwoners. Dit is die mees westelike van die land se 15 provinsies. Die provinsie se hoofstad, Pinar del Río, het vandag 'n bevolking van sowat 190 duisend.