Piper PA-42 Cheyenne | |
---|---|
Tipe | Passasiers vliegtuig |
Vervaardiger | Piper Aircraft |
Nooiensvlug | 18 Mei 1979 |
Status | In gebruik |
Vervaardig | 1979-1993 [1] |
Aantal gebou | 192; 149 IIIAs en 43 400s |
Eenheidskoste | 1981: $1.376M (III)[2] |
Ontwikkel van | Piper PA-31T Cheyenne |
Die Piper PA-42 Cheyenne is 'n turboskroef aangedrewe vliegtuig wat deur Piper Aircraft gebou is. Die PA-42 Cheyenne is 'n groter ontwikkeling van die vroeëre PA-31T Cheyennes I en II, wat op hulle beurt weer 'n turboskroef ontwikkeling van die Piper PA-31 Navajo is.