Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Piromorfiet | |
---|---|
Formule | Pb5(PO4)3Cl |
Onsuiwerhede | F, Ra, Ca, Cr, V, As |
Nickel-Strunz (10) | 8.BN.05 |
Kleur | kleurloos wanneer suiwer; dikwels groen, geel |
Streep | wit |
Hardheid | 3½ -4 (Mohs) |
Digtheid | 7,04 g/cm3 |
Strukturbericht-kode | H5₇ |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Piromorfiet is 'n mineraal met formule Pb5(PO4)3Cl.
Piromorfiet is isostruktureel met apatiet.[1] Dit is 'n sekundêre loodmineraal wat in geoksideerde sones in loodafsettings gevind word. Dit vorm 'n volledige reeks met mimetiet (loodchloriedarsenaat).[2] Dit word op talle plekke in Suid-Afrika gevind, soos die Edendale-loodmyn naby Pretoria.