Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Polly Shannon | |
![]() | |
Geboorte | 1 September 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Polly Shannon (gebore 1 September 1973) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Men with Brooms (2002).