Pomacentridae | |
---|---|
Stegastes variabilis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Pomacentridae
|
Genera | |
Sien teks. |
Die Nooientjievisse (Pomacentridae) is 'n visfamilie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is nege-en-twintig genera met driehonderd-en-vyftig spesies wat hoort tot dié familie en vyftig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie se lywe is bedek met klein skubbe en die grootte wissel van 7 – 30 cm. Die meeste van die genera verkies om in koraal- en rotsriwwe te leef. Die familie kan in drie groepe verdeel word volgens vreetgewoontes:
By die familie lê die wyfie haar eiers op 'n oop rif, wat dan deur die mannetjie bevrug en opgepas word.
Baie van die visse kan oorleef in akwariums.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: