Porsche

Dr. Ing. h.c. F. Porsche AG
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1931
Hoofkantoor StuttgartBaden-Württemberg Duitsland
SleutelpersoneOliver Blume (hoof- uitvoerende beampte)
Wolfgang Porsche (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotorvoertuie
DiensteVoertuig finansiële dienste, ingenieursdienste, beleggingsbestuur
Inkomste €37,630 miljard (2022)
Bedryfsinkomste €6,770 miljard (2022)
Netto inkomste €4,957 miljard (2022)
Bates €47,673 miljard (2022)
Werknemers39 162 (2022)
MoedermaatskappyVolkswagengroep
Webwerfporsche.de

Die motorvervaardiger Porsche is deur Ferdinand Porsche, die "Vader van die Volkswagen Beetle", gestig.

Porsche 912 (1966)

Die eerste Porsche-motorvoertuie het elektriese motors gehad. Eers later het hulle ook petrolenjins gebruik, omdat die batterye nie genoeg lading kon stoor nie. Porsche het selfs trekkers vervaardig. Ferdinand Porsche se seun, Ferdinand ("Ferry") Anton Ernst Porsche het die Porsche motormaatskappy, soos ons dit ken, gevestig. In die 1930's het hy by sy pa se ingenieurskonsultasiebesigheid aangesluit en het direk na die oorlog die klassieke 356 ontwerp. Hy was ook verantwoordelik vir die volgehoue verbintenis met Volkswagen en het so vinniger 'n internasionale status bereik.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]