Potgieter is 'n van en kan na die volgende mense verwys:
- Andries Hendrik Potgieter (* 1792), leier van die tweede groot trekgeselskap wat die Kaapkolonie verlaat het.
- Benn Potgieter, Suid-Afrikaanse akteur.
- Dewald Potgieter (* 1987), 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
- Elma Potgieter (* 1946), Suid-Afrikaanse aktrise, aanbieder, skrywer, taalpraktisyn.
- Everhardus Johannes Potgieter (* 1808) was 'n Nederlandse prosaskrywer.
- Prof. Frederik Potgieter (* 1907) was 'n predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
- Ferdinandus Jacobus Potgieter (1857-1902), generaal in die Boereoorlog.
- Frederik Jacobus Potgieter (1858-1924), kommandant in die Boereoorlog.
- Gert Potgieter (* 1929), Suid-Afrikaanse opera-tenoor en akteur.
- Jacques Potgieter (* 1986), rugbyspeler wat op agsteman speel in Japan.
- Jacques-Louis Potgieter (* 1984), rugbyspeler wat vir die Blou Bulle speel.
- Kasha Potgieter (* 1951) Afrikaanse skryfster.
- Nic Potgieter (* 1906), Afrikaanse skrywer.
- Piet Potgieter, (* 1822), 'n Voortrekkerleier, tweede seun van Andries Hendrik Potgieter.