Pretty Persuasion | |
---|---|
Regisseur | Marcos Siega |
Produksieleier | Todd Dagres Carl Levin Marcos Siega Matt Weaver |
Draaiboek | Skander Halim |
Met | Evan Rachel Wood James Woods Ron Livingston Jane Krakowski Elisabeth Harnois Selma Blair Jaime King |
Musiek deur | Gilad Benamram |
Kinematografie | Ramsey Nickell |
Redigeerder | Nicholas Erasmus |
Verspreider | Samuel Goldwyn Films Roadside Attractions Renaissance Films |
Uitgereik | 12 Augustus 2005 |
Speeltyd | 104 min |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 2,5 miljoen (geskat) |
IMDb-profiel |
Pretty Persuasion is 'n 2005 swartkomedie/satirerolprent oor 'n vyftienjarige skoolmeisie wat 'n valse aanklag van seksuele teistering teen haar dramaonderwyser aanhangig maak. Die rolprent se trefsin is "Wraak ken geen genade." Die rolprent is deur Skander Halim geskryf en deur Marcos Siega geregisseer. Evan Rachel Wood, James Woods en Ron Livingston speel in die film en die rolprent is op 12 Augustus 2005 in VSA-teaters vrygestel.