Primulaceae | |
---|---|
![]() | |
Cyclamen libanoticum. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Orde: | |
Familie: | Primulaceae Batsch ex Borkh.[1]
|
Genera | |
Sien teks |
Primulaceae, of die primulafamilie, is ’n familie kruidagtige blomplante in sowat 24 genera, wat gewilde tuinplante soos die siklaam Cyclamen libanoticum insluit. Die meeste spesies is meerjarige plante, hoewel ’n paar eenjariges ingesluit is.[2]