Prins Said Ibrahim Internasionale Lughawe

Prins Said Ibrahim Int. Lughawe
Moroni Hahaya International Airport
'n Boeing 737 van Air Tanzania by die lughawe
IATA: HAHICAO: FMCH
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Bedien Moroni
Ligging Hahaya, Comore
Spil vir Comores Aviation
Hoogte bo seevlak 28 m / 92 vt
Koördinate 11°32′12″S 43°16′17″O / 11.53667°S 43.27139°O / -11.53667; 43.27139
Landkaart
HAH is in Comoros
HAH
HAH
Ligging van die lughawe in die Comore
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
02/20 2 900 9 514 Asfalt

Prins Said Ibrahim Internasionale Lughawe (Frans: Aéroport international Moroni Prince Saïd Ibrahim, Arabies: مطار الأمير سعيد إبراهيم الدولي‎, AIMPSI) is 'n internasionale lughawe wat Moroni in die Comore bedien. Dit is vernoem na prins Saïd Ibrahim. Dit is noord van die dorpie Hahaya geleë.

Lugrederye en bestemmings

[wysig | wysig bron]
Redery Bestemming
Air Austral Saint-Denis de la Réunion
Air Madagascar Antananarivo, Majunga
Air Tanzania Dar-es-Salaam
EgyptAir Kaïro, Dar-es-Salaam[1]
Ethiopian Airlines Addis Abeba[2]
Ewa Air Dzaoudzi
Kenya Airways Nairobi–Jomo Kenyatta
Precision Air Anjouan, Dar-es-Salaam
Turkish Airlines Seisoenaal: Istanboel[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "EGYPTAIR Adds Comores Service late-Feb 2022".
  2. "Ethiopian Airlines adds Comores operation from Nov 2016". Besoek op 7 September 2017.
  3. "Turkish Airlines adds seasonal Comoros service in S18". Besoek op 10 Mei 2018.