Pterygodium | |
---|---|
![]() | |
Pterygodium catholicum | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Tribus: | Diseae |
Subtribus: | Coryciinae |
Genus: | Pterygodium Sw. |
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Pterygodium (oumakappies) is 'n genus van meerjarige blomplante en geofiete wat hoort tot die familie Orchidaceae. Negentien van die spesies is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika en een spesie is endemies aan Tanzanië.
Die genus bestaan uit twintig spesies:[1]