Putterlickia | |
---|---|
Putterlickia pyracantha | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Tribus: | Celastreae |
Genus: | Putterlickia Endl.[1] |
Spesies | |
Sien teks |
Putterlickia is 'n genus van bedeksadiges in die Celastraceae familie, en is inheems aan Suid-Afrika, Eswatini en Mosambiek. Endofitiese bakterieë in hulle wortels produseer maitansien, wat sitotoksies is.[2][3]