Pylgras | |
---|---|
![]() | |
Heteropogon_contortus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Subtribus: | |
Genus: | Heteropogon
|
Spesie: | H. contortus
|
Binomiale naam | |
Heteropogong contortus | |
Sinonieme | |
|
Pylgras (Heteropogon contortus (L.) Roem. & Schult.) is 'n grasspesie. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom voor in alle provinsies. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]
Dit is 'n meerjarige plant met regop halms wat 30 – 100 cm lank en 1,5 – 3 mm in deursnee word. Die halmknope is swart van kleur. Die blaarskedes is gekield. Die blare kan 3 – 30 cm lank wees en 2 -8 mm breed. Die bloeiwyse is uit trosse saamgestel. Daar is steriele en vrugbare stekeltjies.[3]
Dit is baie vir beweiding geskik.
EIW | SWIW | LnregWIW | |
---|---|---|---|
Weidingsindekswaarde[4] | 10 | 7.2 | 4.64 |
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Heteropogon contortus. |