Pylvlekkatlagter | |
---|---|
![]() | |
Twee voëls roep te Hwange, Zimbabwe | |
Roepe van die nominale subspesie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. jardineii
|
Binomiale naam | |
Turdoides jardineii (Smith, 1836)
|
Die pylvlekkatlagter (Turdoides jardineii) is 'n algemene standvoël wat voorkom in ruigtes en bosse in beboste savanne. Die voël bly in territoriale groepe van 6-7 saam. Die voël word 22 – 25 cm groot en weeg 60 – 82 gram. In Engels staan die voël bekend as die Arrow-marked babbler.
Die gestreepte nuwejaarsvoël, 'n broeiparasiet, gebruik onder andere hierdie voël as broeigasheer vir sy kleintjies.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Turdoides jardineii. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)