Latynse letter R | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
Die letter R, r is die 18de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word R uitgespreek met die woord "Romeo".
R staan gewoonlik vir die gaskonstante 8,314 4621(75) J⋅K-1⋅mol-1.
R is die simbool vir die aminosuur arginien.