Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
R. D. Robb | |
Geboorte | 31 Maart 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1983–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
R. D. Robb (gebore 31 Maart 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Christmas Story (1983), The Brady Bunch Movie (1995), Matilda (1996), en One Point O (2004).