Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rachel DiPillo | |
Geboortenaam | Rachel Katherine DiPillo |
---|---|
Geboorte | 26 Januarie 1991 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rachel DiPillo (gebore 26 Januarie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hello, My Name Is Frank (2014) en in die televisiereeks Chicago Med (2015).