Rachel Zegler | |
Geboortenaam | Rachel Anne Zegler |
---|---|
Geboorte | 3 Mei 2001 Hackensack, New Jersey, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise en sangeres |
Aktiewe jare | 2015 – hede |
Rolprente | West Side Story (2021) |
Toekennings | Golden Globe: Beste aktrise in 'n komedie of musiekblyspel |
Rachel Anne Zegler (gebore 3 Mei 2001) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres. In 2021 word sy die eerste aktrise van Colombiaanse afkoms om 'n Golden Globe-toekenning vir Beste aktrise in 'n komedie of musiekblyspel te wen, asook die jongste ontvanger van dié toekenning op 20-jarige ouderdom vir haar hoofrol in die West Side Story-rolprent (2021) van Maria.[1]
{{cite web}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)