Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Raechelle Banno | |
Geboortenaam | Raechelle Jasmine Banno |
---|---|
Geboorte | 28 April 1993 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Raechelle Banno (gebore 28 April 1993) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Home and Away (1988) en In Your Dreams (2013).