Ramat Gan

Ramat Gan

רמת גן
رمات غان
Stad
Uitsig oor die stad
Uitsig oor die stad
Vlag van Ramat Gan
Vlag
Wapen van Ramat Gan
Wapen
Ramat Gan is in Israel
Ramat Gan
Ramat Gan
Koördinate: 32°05′N 34°49′O / 32.083°N 34.817°O / 32.083; 34.817
LandVlag van Israel Israel
DistrikTel Aviv
Stigting1921
Regering
 • BurgemeesterCarmel Shama (Likoed)
Oppervlak
 • Totaal12,214 km2 (4,716 vk. myl)
Hoogte
37 m (121 ft)
Bevolking
 • Totaal156 277
 • Digtheid13 000/km2 (30 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (IST)
 • SomertydUTC+3 (IDT)
Webwerframat-gan.muni.il

Ramat Gan, Hebreeus: רמת גן , Arabies: رمات غان , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 156 000 in 2017. Die stad lê oos van die stad Tel Aviv.

Ramat Gan huisves een van die grootste diamantbeurse in die wêreld en baie hoëtegnologie-nywerhede.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]