| |||
Provinsie | Gauteng | ||
Distriksmunisipaliteit | Wesrand | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | GT485 | ||
Hoofstad | Randfontein | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Xhosa | ||
Area | 1 115 km² | ||
Bevolking | 261 053 (2011) |
Die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Wesrand-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika. Dit het ontstaan nadat Randfontein en Westonaria Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt het op 8 Augustus 2016.