Ray Teal | |
Geboorte | 12 Januarie 1902 |
---|---|
Sterfte | 2 April 1976 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1937–1974 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ray Teal (12 Januarie 1902 – 2 April 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives (1946), Joan of Arc (1948), Ace in the Hole (1951), en Judgment at Nuremberg (1961).