Raymond St. Jacques

Raymond St. Jacques
Geboortenaam James Arthur Johnson
Geboorte (1930-03-01)1 Maart 1930
Sterfte 27 Augustus 1990 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Raymond St. Jacques (1 Maart 1930 – 27 Augustus 1990) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Green Berets (1968), Change of Mind (1969), Cotton Comes to Harlem (1970), en They Live (1988).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1968: The Green Berets
  • 1968: If He Hollers, Let Him Go!
  • 1968: Uptight
  • 1969: Change of Mind
  • 1970: Cotton Comes to Harlem
  • 1972: Come Back Charleston Blue
  • 1973: Book of Numbers
  • 1974: Lost in the Stars
  • 1988: They Live
  • 1990: Voodoo Dawn
  • 1991: The True Story of Glory Continues

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1981: The Sophisticated Gents
  • 1986: Superior Court

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1971: Neighbors
  • 1975: Search for the Gods

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]