Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rebecca Broussard | |
Geboorte | 3 Januarie 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Lorraine Nicholson |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1988–1998 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rebecca Broussard (gebore 3 Januarie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Die Hard (1988), The Two Jakes (1990), en Mars Attacks! (1996).