Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rebekah Staton | |
Geboorte | 17 Junie 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rebekah Staton (gebore 17 Junie 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happy-Go-Lucky (2008) en Hereafter (2010), en in die televisiereeks Pulling (2006).