Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Remy Hii | |
Geboorte | 1986 (37–38 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Remy Hii (gebore 1986) is 'n Australiese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Better Man (2013), Marco Polo (2014), en Sisters (2017).