Reusepapierblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. perezii
|
Binomiale naam | |
Limonium perezii (Stapf) F.T.Hubbard, (1916)
|
Die Reusepapierblom (Limonium perezii) is 'n geharde, immergroen meerjarige plant wat endemies is aan die kus van die Kanariese Eilande en wêreldwyd in tuine voorkom. Dit dra die heel jaar donkerblou, papieragtige blomme aan lang stele.