Reusepoeierkwas

Reusepoeierkwas
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucadendron
Spesie:
L. daphnoides
Binomiale naam
Leucadendron daphnoides
(Thunb.) Meisn., (1856)
Sinonieme
  • Leucadendron venosum R.Br.
  • Protea conchiformis Kuntze
  • Protea coriacea Willd. ex Meisn.
  • Protea daphnoides Thunb.
  • Protea venosa Kuntze

Die reusepoeierkwas (Leucadendron daphnoides) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Slanghoek-, Du Toitskloof- en Stettynskloofberge. Die struik word tot 1,5 m hoog en blom vanaf Julie tot September.

In Engels staan die plant as die Du Toit's Kloof conebush bekend.

Galery

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]